Ledevergaderings/Member Meetings

 

 

Ledevergaderings vind minstens vier keer per jaar plaas.  Gewoonlik praat 'n genooide spreker oor 'n onderwerp rakende Stellenbosch.  Onderwerpe van vorige vergaderings kan gesien word by Vorige Vergaderings

 

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

 

Member meetings are held at least four times per year.  Usually an invited speaker presents an oral presentation on a subject regarding Stellenbosch.  Subjects of previous meetings can be seen at Previous Meetings

 

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

 

Ledevergaderings vir 2014 is as volg: / Member Meetings for 2014 are as follows:

 

12.03.2014 om 19:00 in P.J.Olivier Kunssentrum: Prof Matilda Burden oor Ou-Kaapse meubels: Opwindend, boeiend, verrykend, verruklik!

12.05.2014 om 19:00 in Erfurthuis: Dr Francois Verster oor Die Groot Drie – ‘n eeu van węreldklas satire in Die Burger – Die węreld van spotprenttekenaars Boonzaaier, Honiball en Mouton.

10.09.2014 om 19:00 in Erfurthuis: Me Ode Krige oor Carl Otto Hager van Stellenbosch – die mens en sy bydrae tot argitektuur.

12.11.2014 om 19:00 in Erfurthuis: Dr Hans Heese oor Slawe, eienaars en die nalatenskap van slawerny in Stellenbosch.

Die jaareindfunksie op ‘n historiese plaas sal nog aangekondig word.